Items {{shoplist.cart_name}}
Total: {{shoplist.currency}} {{total_price}}
{{total_items}}
Item Price Qty
{{item_list.item_name}} () {{shoplist.currency}} {{item_list.item_price}} {{item_list.item_qty}}
Femke Kleisen - Events | Blog - Femke Kleisen designs exclusive and bespoke Jewellery
Events | Blog


2018-10-05
Exhibition at the KKNK




2016

Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)

Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is 'n Afrikaanse kunstefees wat jaarliks op Oudtshoorn in die Wes-Kaap aangebied word. Die fees sluit beide beeldende en uitvoerende kunste in. Dit is een van die grootste kunstefeeste in Suid-Afrika.

Saam met die bekende kunstenaar, Marlien van Heerden, het ek my nuwe FK Designs reeks met Afrikaanse woorde bekendgestel.

Die volstruis as “ONDEKKINGSTOG” is so uniek aan Oudtshoorn.

Die kameelperd as “KYK WYD”, die Gemsbokke as “STAAN SAAM” en die Vlakvark as “VOORLOPER”

Dan ons nasionale vis, die galjoen as “EK EN JY”, en ons nasionale voël die kraanvoël as “NUWE HOOGTES”.